Resource Description

Hierdie oefentoets bevat ‘n begripstoets, opsomming en taalvaardighede om leerders se kennis oor die werk wat behandel is te toets. Die taalvaardighede wat getoets word sluit in afkortings, antonieme, sinonieme, lydende en bedrywende vorm en nog vele meer. Dit kom ook met ‘n memorandum. ON TOP

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00