Resource Description

Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Sluit in:
72 bl Powerpoint skyfievertoning
11 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding

Onderwerpe:
1. WOORDESKAT
2. LEESTEKENS
3. IDIOME / GESEGDES
4. BETEKENISLEER
Simonieme
Antonieme
Homonieme
Homofone
5. WOORDSOORTE
6. SINSLEER
Sinsoorte
Sinne en Tydsvorme
Ontkenning
7. LETTERKUNDE
Vluglees en Soeklees, Aandagtig lees
Wenke vir Begripstoetse
’n Resep
Kenmerke van ’n fabel, kaarte & kortverhaal

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herversprei word nie. Die PDF drukstuk mag egter deur een onderwyser aan een klaskamer se leerders versprei word.

Platinum handboek as riglyn gebruik.

Baie dankie vir u belangstelling

Venita Oberholster

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 94 ratings )

Good buy

May 19, 2021 Charleen Holtzhausen

Good buy

Good buy

May 19, 2021 Charleen Holtzhausen

Good buy

Baie oulike Powerpoint skyfies en opsommings

March 9, 2021 Celine Jooste

Baie maklik en kreatief opgesom. Leerders sal geniet om hiedie opsommings te gebruik om te leer.

Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Sluit in:
72 bl Powerpoint skyfievertoning
11 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding

R40.00