Resource Description

– Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas (70 bladsye)

– Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde vir Graad 3 Kwartaal 3.

– Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle. 

– Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.

– Gebaseer op Graad 3 Afrikaans Huistaal TAP Kwartaal 3 (WCED Teaching and Assessment Plans)
https://www.wcedeportal.co.za/eresource/93166

– Temas en tekste kom uit die Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 3 DBE werkboek.
https://www.education.gov.za/Curriculum/LearningandTeachingSupportMaterials(LTSM)/Workbooks/2020Workbook2.aspx

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00