R49.45

Resource Description

Kwartaal 1- aanleer van klanke en persepsie
Die boek bestaan uit 51 bladsye. Dit fokus op lettervorming asook persepsie.
Die alfabet word aangeleer in die volgende volgorde: s, i, t, n, o, e, r, v, a, d, w, l, k

Kan ook gebruik word in Gr R

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

Anja Smit - September 16, 2022