R34.50

Resource Description

‘n Storieles met aktiwiteite gebaseer op kurrikulum vir Graad 1 leerders.
Onthou om klank aan te skakel.

Nota aan Onderwyser:
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

Tydsvorm in sinskonstruksie word beklemtoon. Die gebruik van die verledetyd, of de ge- gebruik moet word of nie. Leerder leer om sinne in die teenwoordige tyd en in die verlede tyd te kan skryf.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.