R172.50

Resource Description

Die produk is ontwikkel om die omruiling van syfers by grondslagfaseleerders te voorkom. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van elke getal deur middel van‘n strokiesprentvideo en werksvelle vir vaslegging. Die pakket sluit ‘n syferverhaal vir nommers 1 tot 10 in, asook ‘n werksmetode vir die voorkoming van getalomruilings van 2, 3,4, 5, 7, 9 en 10. Die aanbieding is prakties, kindervriendelik en hope pret.
Produk sluit ‘n strokiesprentvideo, werksvelle, plakkate en 3 aktiwiteite in.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.