Resource Description

A4 Getalle Kombinasies Plakkate en Oefen Werkstuk.

Hierdie werkboek bevat 5 getalle kombinasie konsepte wat verduidelik word:

Maats van 2
Maats van 3
Maats van 4
Maats van 5

Oefen Werkstuk wat optel somme bevat.

Dit word geillustreer met prentjies om die konsep te kan vaslê.

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00