R28.75

Resource Description

Lamineer elke kaartjie en druk gaatjies deur die kolletjies. Gee die leerder ‘n toutjie. Begin by die sterretjie en laat hul die getal ryg.
Hierdie oefening help hul met hul getalformasie en terselfdertyd oefen hul fyn motoriese spiere.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.