R69.00

Resource Description

Flitskaarte van Getal 1-10
Pas kaarte van Getal 1- 10
Muurkaarte van Getal 1-10

(Getalle 1-5 se kolle is met groen ingekleur, daarna word getal 6 bv verdeel in 5+1, die eerste 5 kolle word groen ingekleur en die laaste 1 word rooi ingekleur.)
NOTA: Die opsie vir ag en agt is ingesluit siende dat alle skole dit nie op dieselfde wyse aanleer nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.