R28.75

Resource Description

Met hierdie kleurvolle getal kaarte sien kinders duidelik die patroon wat getalle vorm en kan ook voorspel watter getal volgende gaan kom. Laat hulle 1-10 uitpak gevolg deur 11-20 reg onder dit. So is dit duidelik dat elke kolom dieselfde dier het en dat die getal in elke kolom met dieselfde syfer eindig. Die produk sluit groot druk kaarte in sowel as ‘n klein druk bladsy wat as ‘n speletjie bord gebruik kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.