Resource Description

Hierdie is ‘n Power Point les – Lewensvaardigheid Gr 3

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 23 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

‘n Interaktiewe Power Point les in totaal 31 skryfies vir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid. Ander lessies in hierdie reeks is ook beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gevoelens.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Goeie en swak maniere.
Beskerm ons omgewing.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.

R25.00