R69.58

Resource Description

PDF aflaaibare opsomming in A4 grootte oor volgende Gr. 5 Opsommings: (7 bladsye)

San Jagterversamelaars in die laat Steentydperk

1. Die San en sy omgewing
2. Hoe het die San gejag?
3. Plantmedisynes
4. Gelowe en Godsdiens van die San
5. Rotskuns
6. Simbole
7. Linton Rotskunspaneel
8. Suid-Afrikaanse wapenskild

Opsomming vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskap Graad 5 boek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.