Resource Description

9 en 5 bladsye onderskeidelik om die kennis van munte en banknote te verbreed.

Druk die velle op verskillende kleur papier of kleur dit self in. Dit is eenvoudige velle om jong leerders met de konsep van geld te help.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 62 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R10.80