Resource Description

Gekleurde A5 Flitskaarte wat gebruik kan word om dubbelklanke en diftonge aan te leer of te hersien. Die Pretletter Program is ‘n waardevolle hulpmiddel om kleuters ouditief bewus te maak van klanke in die inisiële posisie van woorde. Ouditiewe prosessering van klanke word verbeter deur die gebruik van musiek, ritme, rym en genoegsame herhaling van die teikenklanke binne ‘n taalkonteks. Die program kan ook gebruik word vir artikulasie en fonologiese terapie, wanneer spesifieke spraakklanke aangeleer en tussen gediskrimineer word. Die program is ‘n uitstekende manier om kleuters van 4 jaar en ouer bekend te stel aan klanke en sodoende geletterdheidsvaardighede te ontwikkel wat op skoolvlak belangrik is om te leer lees en skryf. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R60.00