R34.50

Resource Description

Memo en vrae en gedig oor “Is die kos al amper klaar” deur Jaco Jacobs. Hier volg ‘n kort klas toets en die memo is aangeheg. Die gedig is beskikbaar. Kan gebruik word vir enige graad HT of EAT . As onderwyser sal jy weet vir watter graad en klas dit geskik is. Jy kan ook self die vrae verander. Maklik aanpasbaar. Daar is ‘n kort memo beskikbaar.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.