Afrikaans Huistaal Gr 7.
Hierdie is ‘n Power Point les van 21 skyfies.

R40.25

Resource Description

‘n Grappige Graad 7 gedig oor twee maats en hul verskille.
Rymwoorde word uitgewys; samestellings word gemaak; teenoorgesteldes kom voor; vergelykings word gemaak.
Leerders word aangemoedig om ook hul eie beste maat en hulself van nader te bekyk.
Leerders se geheue word getoets.
‘n Paar opsionele oefeninge word voorgestel:
Eie gedig; blokkiesraaisel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.