Resource Description

Funky Monkey speletjies is ‘n gratis produk wat uit twee maklike aktiwiteite (ouditief en visuele diskriminasie) bestaan. Dit is gemik op korrekte klankvorming en bied leerders die geleentheid om klankvorming van die klanke wat op die 2 uur posisie begin, te oefen. Hierdie produk vorm deel van die Funky Monkey klankeprogram wat ook op Teacha beskikbaar is.

This resource forms part of the “Funky Monkey” letter formation program. It includes two easy auditory and visual discrimination activities that supports practicing letter formation.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00