R402.50

Resource Description

Hierdie produk is slegs bedoel vir persoonlike gebruik. Jy mag dit slegs in jou huis/kantoor/klaskamer gebruik. Dit word NIE toegelaat om die produk digitaal te deel of ‘n gedrukte weergawe hiervan te deel met ander nie.

WAT SLUIT HIERDIE PRODUK IN:
Welkombanier
Ontmoet jou Juffrou*
Voorblaaie*
Klaskamerreëls*
Tafelnaamkaartjies*
Groepnommers
Daaglikse Skedule*
Universele Handseine
Alfabet (druk- en lopendeskrif)
Maandkalender
Weerkaart en -simbole
Seisoene
Verjaarsdae
Maande van die jaar
Dae van die week
Emosies
Klaskamerwerkies*
Gedragskaart
Stemvlakke
Kleurplakkate
Wiskunde:
Getalkombinasies 1 – 20
2D en 3D vorms
Rye, kolomme, horisontaal, vertikaal
Getallyn 1 – 100
Woordmuur*
Leë dekor plakkate*
Affirmations*
Rame/borders vir aansteekborde

*Hierdie items is EDITABLE!!!

Ek aanvaar nie terugsendings, omruilings of kansellasies nie, maar kontak my asseblief as jy enige probleme met jou bestelling het. Juffrou Watson

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.