R34.50

Resource Description

‘n Lekker leesboekie vir Intersenfase leerder. Die storie handel oor ‘n dogter, Fransina wat deur maats by die skool geboelie word. Sy doen die regte ding, deur daaroor te praat en die kwaaddoeners uit te wys. Die storie word kleurvol uitgebeeld. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.