R11.50

Resource Description

Die notas bied nodige leiding aan leerders oor hoe om ‘n langvraag te beantwoord.

Wenk: Laat leerders na elke onderwerp wat behandel word ‘n langvraag oor die onderwerp voltooi. Sodoende kry hulle geleentheid om langvrae te oefen en dadelik foute, wat gepaard gaan met die beantwoording van langvrae) uit te skakel. Juffrou M

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.