Boom Cards

Elektroniese Gebruik

Identifiseer laaste klank

R23.00

Resource Description

Die produk bestaan uit:

13 selfkorrigerende taakkaartjies

Elke kaartjie het 2 groepe prentjies. Die kind moet besluit watter groep se prente met dieselfde klank eindig.  Bv brug en wasgoed (groep 1) of muis en kaas (groep 2).  Die aktiwiteit vereis ‘n  “Drag & Drop” aksie – die groep moet na die mandjie toe getrek word.  Indien hy verkeerd antwoord, kry hy nog ‘n kans.  Na ‘n korrekte antwoord beweeg die program aan na die volgende kaartjie.

Vir aanlyn teleterapie OF elektroniese gebruik tydens tradionele gebruik

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.