Resource Description

Die aktiwiteit kan gedruk en 1:1 SOWEL as interaktief op Google Slides gebruik word.

Daar is 9 lokomotiewe, elk met ‘n prent op. Die kind moet dan die prente soek wat met dieselfde klank as die een op die lokomotief is, begin. Die trokke word dan agter die lokomotief “gehaak”. Elke lokomotief het trokke.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 56 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00