Resource Description

In hierdie stel is 8 verskillende vorm flitskaarte (A6) & muurkaarte (A4) – diamant, driehoek, hart, ovaal, reghoek, sirkel, ster, vierkant.

Druk dit uit op karton, lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R22.00