Resource Description

In hierdie stel is 16x stelle teenoorgestelde muurkaarte (A4) en 32x flitskaarte (A6).

Droog | Nat
Groot | Klein
Baie | Min
Vol | Leeg
Kort | Lank
Vinnig | Stadig
Oop | Toe
Lig | Swaar
Binne | Buite
Voor | Agter
Hoog | Laag
Hard | Sag
Skoon | Vuil
Bo | Onder
Links | Regs
Koud | Warm

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00