Resource Description

In hierdie stel is 11 Kleur Flitskaarte (A6) & Muurkaarte (A4) in volkleur. Die volgende kleure is ingesluit:

Rooi
Blou
Groen
Geel
Pers
Pienk
Oranje
Wit
Swart
Grys
Bruin

Druk dit uit op karton, lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R22.00