R11.50

Resource Description

‘n Heerlike les oor die fisiese kenmerke van ons land. Dit sluit in die hoogland, kusvlakte, platorand. Leer wat is ‘n bergreeks, leer meer oor riviere – waar begin die riviere, wat noem ons dit. Hoe ontstaan ‘n waterval.

Teken… teken… teken…

Toets jou kennis (vrae oor lessie). Baie pret!! 11 Bladsye … vraelys ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.