Fisiese Kenmerke. Riviere, berge, platorand, kuslyn ens
Resource Description
‘n Heerlike les oor die fisiese kenmerke van ons land. Dit sluit in die hoogland, kusvlakte, platorand. Leer wat is ‘n bergreeks, leer meer oor riviere – waar begin die riviere, wat noem ons dit. Hoe ontstaan ‘n waterval.
Teken… teken… teken…
Toets jou kennis (vrae oor lessie). Baie pret!! 11 Bladsye … vraelys ingesluit.
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.