R46.00

Resource Description

Filmstudie Assessering is gebaseer op die film “Hoofmeisie” en sluit die volgende in: Begripsvrae van die film, ‘n opsomming en ‘n mondeling met assesseringsrubrieke asook memorandums vir begrip en opsomming. Die dokument is in MS Word formaat sodat dit aangepas kan word soos nodig.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

Hoofmeisie

Lovely worksheet. Thanx

Cathy Cronje - September 16, 2022