Resource Description

Die hele projek vir kwartale 3 en 4 soos voorgeskryf deur die KABV (CAPS) en JOP (ATP). Opvoeder se beplanning, vier leeslesse vir leerders, volledige projek met navorsing, kreatiewe skryfwerk riglyne en opdrag, PowerPoint-aanbieding voorbeelde en instruksies, gids vir mondeling asook ‘n memorandum, rubrieks en excelblaaie vir die aanteken van die leerders se punte en ook die verwerking daarvan. 2 to Teach Store

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R150.00