Informele assessering: Elektrolise Eksperiment

R17.25

Resource Description

Hierdie dokument is in beide Word en Pdf opgelaai.
Hierdie is ‘n eksperiment wat gebruik word om die tema Elektrolise aan die leerders bekend te stel. Die leerders het nodig om goed waar te neem om die verslag te kan voltooi. Dit is van toepassing op bladsy 72 in die leerder handboek in die Oxford Natuurwetenskappe handboek.
Gebruik hierdie as ‘n inleiding vir jou les wanneer die deel van die werk aangepak word. Die leerders in my klas is baie lief daarvoor om die eksperiment self te doen. Ek gebruik ‘pacer’ punte, verkieslik die dikker punte, as elektrodes. Dit werk baie goed.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.