R23.00

Resource Description

Twee powerpoints met annimansies.
Omdat eksponente en vierkantwortels albei nuut is in graad 7 word terme ook verduidelik. Dit word gevolg deur stap vir stap voorbeelde. Ook hoe om moeilike wortels op te los met behulp van die leertjiemetode Onnie on the Run!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.