Resource Description

Hierdie pakket sluit die a to z klankkaarte (voor en agter), My klankeboek en Leesgids in.
Dit is gepas vir die ywerige Graad R leerder wie belangstelling toon om te leer lees of die Graad 1 leerder wat begin leer lees.

Kopiereg is van toepassing op all produkte en mag nie versprei word in enige formaat nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R155.00