Resource Description

Hierdie hulpmiddels wat hander oor die GRATIS YOUTUBE video leer die jong kind stap vir stap om tot by 10 te tel. Die video sluit ook ‘n getallelyn in om vir die kinders die volgorde van getalle uit te beeld, sodat hulle dit van kleins af kan vaslê.

Kyk gerus uit vir die volgende getalle videos. Daar is ‘n getal video vir ouers kinders waar hulle kan leer om die getalname te lees en sinne wat die getalname insluit. Sodra die skakel beskikbaar is, plaas ek dit hier.

Skakel na :Ek leer tel (1 – 10)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00