FREE

Resource Description

Hierdie bladsy kan die c en q bladsy in Ek leer my klanke vervang. Dit is meer korrek en word dus gratis aangebied. vervang gerus die bladsy in die boekie met hierdie bladsy. Leerling lees die klank en prente op elke bladsy en leer om van links na regs te lees. Dit dien ook as aansporing om te lees. Die woorde op die bladsy sal as toevallige leeswoorde later deur leerders herken word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.