R69.00

Resource Description

Hierdie boekie het 90 bladsye en behandel al die vermenigvuldig tafels vanaf 1-12.

Elke vermenigvuldig tafel behandel die volgende:

1. ‘n Plakkaat met die tafel se vrae en antwoorde.

2. 6 Oefeninge waar die tafels se antwoorde ingevul moet word.

3. Flitskaarte van die tafels se vrae.

4. Legkaarte om die vermenigvuldig tafel by sy antwoord te pas.

Hierdie is baie oulike oefeninge met oulike prente daarby om leer LEKKER te maak!

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk! Wolfie Designs

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.