R28.75

Resource Description

Hierdie boekie bestaan uit 100 flitskaarte met woorde en prente.

Perfek om vir baba sy/haar eerste woorde aan te leer.

Die grootte is A4, maar kan in enige grootte geprint word. Print 4 op ‘n bladsy vir A5-grootte. Lamineer vir langdurige gebruik.

Die volgende kategorieë word gedek:

1. Kleure

2. Getalle van 1-10

3. Vorms

4. In die huis

5. In die badkamer

6. Wat ons aantrek

7. Waarmee eet baba

8. Kos

9. Groente

10. Vrugte

11. Speelgoed

12. Vervoer

13. Buite

14. Troeteldiere

15. Plaasdiere

16. Wilde diere Wolfie Designs

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.