R11.50

Resource Description

Om te leer skryf rus op fyn motoriese bewegings. Dit is so belangrik om hierdie motoriese bewegings goed in te oefen. Verskillende hand bewegings word in hierdie boekie eers geoefen en daarna word letters met dieselfde bewegings saam gegroepeer. Die regte potlood greep moet toegepas word. 21 Blaaie se lekker oefeninge om letters in te oefen. Periwinkle’s Atelier

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.