Resource Description

Hierdie boekie in die Leesreeks kan as deel van die Graad 1 Lees program in ‘n pakket aangekoop word (Graad 1 Les 10), of as ‘n individuele produk met gemak gebruik word. Die boekies in hierdie leesreeks in so ontwerp dat die kinders die woorde en sinne inoefen, sonder om dit te memoriseer. Juffrou kan ook die boekies gebruik saam met enige huidige lees program as aanvullende lees. Hierdie boekie behandel posisie in die ruimte, sigwoorde, woorde met ‘n aa-klank asook eenvoudige sinne.

Die skakel na die pakket waarin die boekie verskyn:
https://teachingresources.co.za/product/afrikaanse-les-program-vir-graad-1-graad-1-les-10-woordlees-sinslees-en-posisie-in-die-ruimte/

Skakel na die GRATIS YOUTUBE kanaal waarin die konsepte van die boekie behandel word:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00