Resource Description

Hierdie boekie stel die karakters van die leesreeks bekend en stel ook sigwoorde bekend wat handel oor my familie. Die boekie is so ontwerp dat daar baie herhaling plaasvind sodat inoefening plaasvind, sonder memorisering. Hoop julle geniet hierdie reeks en vind dit bruikbaar. Julle kan dit saam met enige huidige leesreeks gebruik vir inskerping. Gebruik dit soos dit die beste vir jou in jou klaskamer werk.

Die boekie vorm ook deel van Graad 1 Les 9 Lees program en kan as deel van ‘n pakket ook afgelaai word.
Skakel na pakket:
https://teachingresources.co.za/product/afrikaanse-lees-program-vir-graad-1-graad-1-les-9-klanke-woorde-en-sinne/

Skakel na GRATIS YOUTUBE boekie waarin die karakters, woorde en sinne ook behandel word:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00