Resource Description

Deur die nonsens woorde hardop te lees, oefen die kinders dat klanke uiteindelik woorde vorm. Dit is ‘n uitstekende prettige manier om die kinders te motiveer om te lees. Sommige kinders skaterlag nogals vir hierdie nonsens woorde. Om die boekie af te sluit word daar 3-letter woorde ingesluit. Indien die kinders nog onseker is kan hulle die woorde hardop klank, maar later kan hulle selfs die woorde op hulle eie stoom erken en lees.

Dit is baie belangrik dat die kinders moet besef om effektief te kan lees, moet hulle elke dag hardop lees. Al is dit net vir ‘n paar minute. Hoop hierdie prettige nonsens woord en 3-letter woord boekie help vir juffrou en die kinders. Die boekie kan ook as deel van my Lees Program in ‘n pakket afgelaai word.

Skakel na die pakket waarin jy hierdie boekie ook kan aflaai:
https://teachingresources.co.za/product/afrikaanse-lees-program-vir-graad-1-graad-1-les-9-klanke-woorde-en-sinne/

Skakel na die video waaring hierdie nonsens woorde en 3-letter woorde ook behandel word:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00