R9.20

Resource Description

Hierdie taalspeletjie versterk die lees van die ‘aa’ dubbelklank.

Daar is 24 spelkaarte. Deel AL die kaarte gelykop tussen tot 8 spelers.
Spelers hou al hul kaarte met die gesig na bo op die tafel.
Alle kaarte moet vir alle spelers sigbaar wees.

Die persoon wat die kaart met die ster het, begin die speletjie.
Hy/sy lees “Ek het …, Wie het …?”
Die persoon wat die tweede kaart het, sal dan hul kaart op dieselfde manier lees.
Sodra ‘n speler hul kaart gelees het, kan hulle dit omdraai.
Die speletjie gaan voort totdat al die kaarte gelees is.

Drukwenke:
Elke speletjie benodig 3 velle A4-papier.
As jy veelvuldige stelle van die speletjie druk, druk elke stel op ‘n ander kleur papier om te verhoed dat stelle deurmekaar raak. Druk in kleur.
Knip die 24 verskillende kaarte uit en lamineer. Play And Learn

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.