Resource Description

Hierdie is ‘n hele pakket van plakkate / prente met die eienskappe van verskillende vierhoeke. Dit sluit in: Parallelogram, Vierkant, Reghoek, Vlieër, Ruit en Trapesium. Al hierdie plakkate met GROEN opskrifte.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hierdie is ‘n hele pakket van plakkate / prente met die eienskappe van verskillende vierhoeke.

R50.00