Eenvoudige alfabet flitskaarte

R17.25

Resource Description

Baie behulpsaam wanneer die alfabet aangeleer word. 26 Flitskaarte ingesluit, asook ‘n Powerpoint met al die letters wat op die klas se bord gewys kan word.

Gebruik die groen kol om vir leerders wys waar om die letter te begin en die rooi kol is waar hulle moet eindig.

Hierdie flitskaarte kan ook gelamineer word vir vele gebruike.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.