Werkkaart
Graad 8: Natuurwetenskappe
Kwartaal 2
Materie en Materiale
Eenheid 1: Die boustene van materie

R23.00

Resource Description

Hierdie is vrae wat die leerders lei om op hul eie te werk deur die handboek. Ek gebruik die oxford handboek in my klaskamer en die vrae is volgens dit opgestel. Daar is vrae en ‘n memo. Hierdie werkkaart is beskikbaar ook in Engels. Daar is 12 vrae in die werkkaart. Vraag 12 kan vir die leerders bietjie moeilik wees omdat daar nie ‘n afrikaanse Periodieke Tabel in die handboek is nie. U leiding sal daar nodig wees.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.