Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 14 skyfies.

R40.25

Resource Description

Hierdie speletjie word net soos die gewone “Hangman” speletjie gespeel.
Daar word ‘n leidraad gegee in die vorm van –
“Een woord in plaas van ‘n omskrywing”
Leerders raai die woord deur letters te raai. Klik op die letter wat geraai word. Hierdie speletjie bied meer kanse as normaalweg.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.