R28.75

Resource Description

In die stel sal jy 14 A4 Afrikaanse muurkaarte ontvang. Hierdie stel sluit dubbelklanke, tweeklanke en drieklanke in. Elke plakkaat bevat die letters, prent en woord van elke klank. Die muurkaarte het n vrolike reënboog kolletjie tema wat enige klaskamer sal ophelder!

Geskep deur My Panda Media

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.