Resource Description

Hierdie dubbelklank klank kaarte en woordkaarte sluit aan by die YOUTUBE video wat handel oor die dubbelklanke. Die video kan op sy eie benut word en juffrou kan ook vir gerief hierdie hulpmiddel gebruik vir ekstra vaslegging.

Bruikbare skakels:

Dubbelklanke video wat by hierdie werkkaarte pas:

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Font vir aflaai: CAMI primary: (link)
http://www.camiweb.com/index.php?option=com_content&task=view&id=55&Itemid=55

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00