Resource Description

Hierdie pakket is fantasties om aan te skaf vir jou kind sodat hy/sy die dubbelklanke onder die knie kry. Ons noem die dubbelklanke ook soms tweelinge, sodat die kinders dit beter kan verstaan.

Ons hulpmiddels help jou om ons GRATIS YOUTUBE VIDEO’S te omskep in volwaardige lesse. Die hulpmiddels sluit ALLES in wat jy nodig het om jou les interaktief aan te bied. Prent kaarte, Plakkate, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte, huiswerk opdragte, beplanning en nog vele meer.

Al die skakels vir die video’s wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/video’s vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R35.00