Afrikaans Huistaal Gr 1 tot 4.

Hierdie is ‘n Power Point les van 16 skyfies.

R40.25

Resource Description

Leerders werk twee-twee saam. Hulle skryf op hul witbordjies of papier en potlood.

Kliek op rooi knoppie van projektor om tweeklank te kry.

Onthou om klank aan te skakel.

Kliek op tweeklank wat verskyn. Daar verskyn prentjies.

(Die prentjies word 3 keer herhaal).

Leerders moet al die woorde wat daardie tweeklank in het, neerskryf.

As film klaar is, hou hulle hul bordjies op. Kliek dan op antwoord.

Die antwoorde verskyn en leerders merk hul woorde.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.