R12.08

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Dubbelklanke

Gebruik die lyste in jul spellyste of as muurprente. Dit kan as ‘n verwysingsbron in ‘n bundel dien – sodat die outjies vinnig na woorde met aa, ee, uu en oo kan loer om dit dan in hul skryfwerk te gebruik.

Kan julle die woorde naskryf of tik? Bou die woorde met los letters of selfs met ‘Scrabble’-teëls. Wat tel elke woord dan? Watter woord tel die meeste en die minste?

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.